1
Jan 26, 2021
3
Jan 26, 2021

Dankie aan Pieter wat my gehelp het om weer te kan “asem haal” na die ontsettende

Moeilike jaar van 2020. Ek bespaar R6500 per maand op my lewens onkostes. Ek is verlig en verbaas

Dat die prosess so maklik en eenvoudig was. Thanks a million!