2
Jan 26, 2021

Baie dankie aan Law Aid vir hul vriendelike en hulpsame personeel. Julle het ons waarlik gemaklik

Laat voel met die prosess. Ek sal julle aan enige iemand aanbeveel. Net om te se dat my besparing van meer as R12 000 per maand help dit ongelooflik baie in die moeilike tyd.